pixel

MENU

inner page large view
Login To Purchase
Wiskunde Grade 8 CAPS and IEB Aligned

ALLES WAT JY NODIG HET OM IN JOU EKSAMENS UIT TE BLINK

Visuele opsommings

Diagramme, beelde en grafieke maak ingewikkelde begrippe en inligting maklik om te verstaan en te leer.

Voorbeelde van eksamenvrae

Oefening maak die meester! Raak vertroud met voorbeelde van die eksamenvrae in voorbereiding op die ware Jakob.

Nuttige riglyne vir nasienwerk

’n Begrip van die manier waarop eksamenvrae nagesien word, sal jou help om dit beter te kan beantwoord.

In lyn met CAPS en IEB

Dit maak nie saak watter skool jy bywoon nie, jy sal alles wat jy moet weet in die studiegids kry.

Revision Icon

UITSTEKENDE HERSIENINGSINSTRUMENT

Al die inhoud en vaardighede wat jy vir die eksamens benodig word uitvoerig in jou Ace It! Studiegids gedek. Jy kan teen jou eie pas en in jou tyd deur die jaar se leerplan vorder. Daar is Vinnige Vasvrae na elke afdeling om jou begrip te toets, wat jou beheer gee oor die afdelings waarop jy moet fokus.

Ace It! help jou ook om aan algemene probleemgebiede te slyp, waarvoor jou onderwyser dalk nie die tyd sal hê nie. Eerder as om die gedeeltes oor te slaan wat jy nie heeltemal snap nie, kan jy jou leerwerk self ter hand neem en Ace It! in jou eie tyd gebruik om seker te maak jy kry dit reg.

Jy kan Ace It! dwarsdeur die jaar gebruik om jou skoolhandboek en onderwyser se aantekeninge aan te vul. Andersyds kan jy dit vir hersiening voor die eksamen gebruik. Hoe jy ook al besluit om dit te gebruik, is Ace It! die enigste studiegids wat jy benodig.

TEGNIEKE, VOORBEELDE en OEFENING OM JOU TE HELP OM ’N STEWIGE WISKUNDE FONDAMENT TE BOU

Graad 8 is jou eerste jaar vir hoërskool-wiskunde. Of jy nou Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid vanaf Graad 10 kies, jy sal die fondament vir sukses nou reeds moet lê. Ace it! Wiskunde Graad 8 kan jou hiermee help. Ace it! Wiskunde Graad 8 sal jou help om die begrippe te snap wat jy op hoërskool en verder sal benodig. Met berekeningstegnieke wat jy kan leer en gebruik en talle bewerkte voorbeelde om jou te wys hoe om dit te doen. Ace it! Wiskunde Graad 8 sal jou help om met vertroue en vermoë na Graad 9 te vorder!

Wanneer dit by Wiskunde kom, maak oefening die meester. Ace it! Wiskunde Graad 8 bevat vrae vir jou om jou vaardighede in jou eie tyd en teen jou eie pas te toets.

File Icons
File Icons
File Icons

START ACING YOUR EXAMS NOW - SELECT A PURCHASE OPTION

You will require the eduReader application to read ebooks.
You will not be able to print an ebook.


Ander Ace It! katalogusse

Afrikaans (FAL)
Economic and Management Sciences
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
English (FAL)
Wiskunde
Copyright 2024 Ace it! Study Guides | Terms of service