pixel

MENU

inner page large view
See Purchase Options
Fisiese Wetenskappe Grade 10 CAPS and IEB Aligned

ALLES WAT JY NODIG HET OM IN JOU EKSAMENS UIT TE BLINK

Visuele opsommings

Diagramme, beelde en grafieke maak ingewikkelde begrippe en inligting maklik om te verstaan en te leer.

Voorbeelde van eksamenvrae

Oefening maak die meester! Raak vertroud met voorbeelde van die eksamenvrae in voorbereiding op die ware Jakob.

Nuttige riglyne vir nasienwerk

’n Begrip van die manier waarop eksamenvrae nagesien word, sal jou help om dit beter te kan beantwoord.

In lyn met CAPS en IEB

Dit maak nie saak watter skool jy bywoon nie, jy sal alles wat jy moet weet in die studiegids kry.

Revision Icon

UITSTEKENDE HERSIENINGSINSTRUMENT

Al die inhoud en vaardighede wat jy vir die eksamens benodig word uitvoerig in jou Ace It! Studiegids gedek. Jy kan teen jou eie pas en in jou tyd deur die jaar se leerplan vorder. Daar is Vinnige Vasvrae na elke afdeling om jou begrip te toets, wat jou beheer gee oor die afdelings waarop jy moet fokus.

Ace It! help jou ook om aan algemene probleemgebiede te slyp, waarvoor jou onderwyser dalk nie die tyd sal hê nie. Eerder as om die gedeeltes oor te slaan wat jy nie heeltemal snap nie, kan jy jou leerwerk self ter hand neem en Ace It! in jou eie tyd gebruik om seker te maak jy kry dit reg.

Jy kan Ace It! dwarsdeur die jaar gebruik om jou skoolhandboek en onderwyser se aantekeninge aan te vul. Andersyds kan jy dit vir hersiening voor die eksamen gebruik. Hoe jy ook al besluit om dit te gebruik, is Ace It! die enigste studiegids wat jy benodig.

INGEWIKKELDE BEGRIPPE WORD VEREENVOUDIG SODAT DIT MAKLIKER IS OM TE VERSTAAN EN TE ONTHOU

Fisiese Wetenskappe kan ’n vreesaanjaende vak wees. Daar is heelwat ingewikkelde inligting om te leer en daar word ook talle vergelykings en wiskundige vaardighede benodig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 gebruik uitgebreide beskrywings, stap vir stap verduidelikings en geëtiketteerde diagramme tesame met tabelle om die inhoud te vergemaklik. Jy kan jou leerwerk in eie hand neem deur tyd aan ’n spesifieke afdeling af te staan en seker te maak jy het dit gesnap.

Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 bevat eksamenvrae om jou te help om jou begrip en vaardighede te toets sodat jy jou eerste Fisiese Wetenskappe eksamen behendig en met vertroue kan behartig. Ace It! Fisiese Wetenskappe Graad 10 is in lyn met beide die CAPS en IEB leerplanne, met die gevolg dat dit nie saak maak watter skool jy bywoon nie, jy kan vir seker weet jou studiegids bevat alles wat jy moet weet.

File Icons
File Icons
File Icons

START ACING YOUR EXAMS NOW - SELECT A PURCHASE OPTION

You will require the eduReader application to read ebooks.
You will not be able to print an ebook.


Ander Ace It! katalogusse

Accounting
Besigheidstudies
Geography
Mathematics
Toerisme
Copyright 2024 Ace it! Study Guides | Terms of service