pixel

MENU

inner page large view
See Purchase Options
Geografie Grade 10 CAPS and IEB Aligned

ALLES WAT JY NODIG HET OM IN JOU EKSAMENS UIT TE BLINK

Visuele opsommings

Diagramme, beelde en grafieke maak ingewikkelde begrippe en inligting maklik om te verstaan en te leer.

Voorbeelde van eksamenvrae

Oefening maak die meester! Raak vertroud met voorbeelde van die eksamenvrae in voorbereiding op die ware Jakob.

Nuttige riglyne vir nasienwerk

’n Begrip van die manier waarop eksamenvrae nagesien word, sal jou help om dit beter te kan beantwoord.

In lyn met CAPS en IEB

Dit maak nie saak watter skool jy bywoon nie, jy sal alles wat jy moet weet in die studiegids kry.

Revision Icon

UITSTEKENDE HERSIENINGSINSTRUMENT

Al die inhoud en vaardighede wat jy vir die eksamens benodig word uitvoerig in jou Ace It! Studiegids gedek. Jy kan teen jou eie pas en in jou tyd deur die jaar se leerplan vorder. Daar is Vinnige Vasvrae na elke afdeling om jou begrip te toets, wat jou beheer gee oor die afdelings waarop jy moet fokus.

Ace It! help jou ook om aan algemene probleemgebiede te slyp, waarvoor jou onderwyser dalk nie die tyd sal hê nie. Eerder as om die gedeeltes oor te slaan wat jy nie heeltemal snap nie, kan jy jou leerwerk self ter hand neem en Ace It! in jou eie tyd gebruik om seker te maak jy kry dit reg.

Jy kan Ace It! dwarsdeur die jaar gebruik om jou skoolhandboek en onderwyser se aantekeninge aan te vul. Andersyds kan jy dit vir hersiening voor die eksamen gebruik. Hoe jy ook al besluit om dit te gebruik, is Ace It! die enigste studiegids wat jy benodig.

INGEWIKKELDE BEGRIPPE WORD VEREENVOUDIG

Eksamintors is dikwels besorg oor die leerders se gebrek aan inhoudskennis, veral wat geografiese begrippe betref. Dit is belangrik om jou kennis en begrip van hierdie beginsels in Graad 10 te werk sodat jy ’n vaste grondslag het om op voort te bou. Ace It! Geografie Graad 10 is ’n deeglike studiegids wat ingewikkelde begrippe vereenvoudig. Deur daardeur te werk, sal jy self kan besluit watter afdelings meer tyd nodig het voordat jy aangaan.

Ace It! Geografie Graad 10 bevat uitgebreide verduidelikings van ingewikkelde konsepte asook diagramme, grafieke en tabelle wat dit makliker maak om te leer, te verstaan en te onthou. Aangesien die leerders dikwels intimideer word deur kaartwerk, bevat Ace It! Geografie Graad 10 nuttige wenke oor hoe om hierdie vrae tydens die eksamen te benader.

File Icons
File Icons
File Icons

START ACING YOUR EXAMS NOW - SELECT A PURCHASE OPTION

You will require the eduReader application to read ebooks.
You will not be able to print an ebook.


Ander Ace It! katalogusse

Geografie
Geskiedenis
Lewenswetenskappe
Tourism
isiXhosa (FAL)
Copyright 2024 Ace it! Study Guides | Terms of service