TALLE PRAKTIESE OEFENINGE OM JOU TE HELP OM GOEIE RESULTATE TE BEHAAL
Al die inhoud en vaardighede wat jy vir die eksamens benodig word uitvoerig in jou Ace It! Studiegids gedek. Jy kan teen jou eie pas en in jou tyd deur die jaar se leerplan vorder. Daar is Vinnige Vasvrae na elke afdeling om jou begrip te toets, wat jou beheer gee oor die afdelings waarop jy moet fokus.
Ace It! help jou ook om aan algemene probleemgebiede te slyp, waarvoor jou onderwyser dalk nie die tyd sal hê nie. Eerder as om die gedeeltes oor te slaan wat jy nie heeltemal snap nie, kan jy jou leerwerk self ter hand neem en Ace It! in jou eie tyd gebruik om seker te maak jy kry dit reg.
Jy kan Ace It! dwarsdeur die jaar gebruik om jou skoolhandboek en onderwyser se aantekeninge aan te vul. Andersyds kan jy dit vir hersiening voor die eksamen gebruik. Hoe jy ook al besluit om dit te gebruik, is Ace It! die enigste studiegids wat jy benodig.
LEER die VAARDIGHEDE WAT JY BENODIG OM GESKIEDKUNDIGE BRONNE TE ONTLEED
Die Ace it! Rekeningkunde Oefeningboeke bevat al die template wat jy nodig het om die aktiwiteite in jou Ace it! Rekeningkunde Studiegidse te voltooi.
Copyright 2024 Ace it! Study Guides |
Terms of service