pixel

MENU

inner page large view
See Pricing Options
Toerisme Grade 12 CAPS and IEB Aligned

ALLES WAT JY NODIG HET OM IN JOU EKSAMENS UIT TE BLINK

Visuele opsommings

Diagramme, beelde en grafieke maak ingewikkelde begrippe en inligting maklik om te verstaan en te leer.

Voorbeelde van eksamenvrae

Oefening maak die meester! Raak vertroud met voorbeelde van die eksamenvrae in voorbereiding op die ware Jakob.

Nuttige riglyne vir nasienwerk

’n Begrip van die manier waarop eksamenvrae nagesien word, sal jou help om dit beter te kan beantwoord.

In lyn met CAPS en IEB

Dit maak nie saak watter skool jy bywoon nie, jy sal alles wat jy moet weet in die studiegids kry.

Revision Icon

UITSTEKENDE HERSIENINGSINSTRUMENT

Al die inhoud en vaardighede wat jy vir die eksamens benodig word uitvoerig in jou Ace It! Studiegids gedek. Jy kan teen jou eie pas en in jou tyd deur die jaar se leerplan vorder. Daar is Vinnige Vasvrae na elke afdeling om jou begrip te toets, wat jou beheer gee oor die afdelings waarop jy moet fokus.

Ace It! help jou ook om aan algemene probleemgebiede te slyp, waarvoor jou onderwyser dalk nie die tyd sal hê nie. Eerder as om die gedeeltes oor te slaan wat jy nie heeltemal snap nie, kan jy jou leerwerk self ter hand neem en Ace It! in jou eie tyd gebruik om seker te maak jy kry dit reg.

Jy kan Ace It! dwarsdeur die jaar gebruik om jou skoolhandboek en onderwyser se aantekeninge aan te vul. Andersyds kan jy dit vir hersiening voor die eksamen gebruik. Hoe jy ook al besluit om dit te gebruik, is Ace It! die enigste studiegids wat jy benodig.

MAAK ’N GROOT HOEVEELHEID INLIGTING EENVOUDIG, MAKLIK OM TE LEER EN TE ONTHOU

Vanjaar sal jy moet nadink oor watter loopbaan jy wil volg nadat jy matrikuleer het. As jy Toerisme neem, wil jy waarskynlik ’n beroep in die toerisme en gasvryheidsbedryf volg. Indien jy wel jou studies op hierdie gebied verder neem, sal jy agterkom dat die kursusse al hoe meer prakties raak. Ten einde te slaag benodig jy egter ’n vaste teoretiese grondslag. Ace It! Toerisme Graad 12 sal jou help om die inhoud te leer, tesame met praktiese en toepaslike voorbeelde sodat jy kan verstaan hoe die teorie in die alledaagse lewe toegepas word. Dit sal jou nie net op die Graad 12-eksamen voorberei nie, maar ook verder as dit neem.

Ace It! Toerisme Graad 12 neem wat soos ’n groot hoeveelheid inligting lyk en vereenvoudig dit. Dit maak die feite makliker om te leer, te verstaan en te onthou. Vrae sal jou help om vir die eksamen voor te berei, met in gedagte dat die vaardighede om eksamen te skryf baie belangrik is om sukses te behaal.

File Icons
File Icons
File Icons

START ACING YOUR EXAMS NOW - SELECT A PURCHASE OPTION

You will require the eduReader application to read ebooks.
You will not be able to print an ebook.


Ander Ace It! katalogusse

History
Isizulu (FAL)
Life Sciences
Agricultural Sciences
IsiXhosa First Additional Language
Copyright 2024 Ace it! Study Guides | Terms of service